Koegas Communal Property Association (KCPA)


Registration Number: CPA / 08 / 1146 / A

Members of Koegas CPA

DIE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN DIE WETTIGE KOEGAS BEGUNSTIGDES
Die 60+ wettige begunstigdes het vergader op die 8 Oktober 2011 te Kimberley, waardaar ±54 lede teenwoordige was, en resolusies uitgevaardig was met betrekking tot die pad vorentoe insake die Koegas Gemeenskaplike Eiendomsvereniging.
Die afgevaardigdes het ook eenparig besluit oor die status van die grondeis soos ingedien 1998 deur Mnr Barend C van Staden (nou van Wyk) dat die eis geloods was deur die Huis van Griekwas van Griekwaland Wes namens Griekwa, Korana en San gemeenskappe.
Hierdie resolusie word ook gerugsteun deur die mandaat dat indien daar individue of groepe is wie hierdie feit betwis die aangeleentheid in `n getoets sal word waar die ander groepe of individue net soos Mnr Barend C van Staden (nou van Wyk) `n wettige grondeis namens die bovermelde gemeenskappe geloods het voor die afsny datum vir grondeise hulle ook bewyse sal en moet lewer van hulle grondeise ingedien by die Kommissie vir die Herstel van Grondregte.
Die vergadering het ook besluit dat ander huishoudings wat bewyse kan lewer dat hulle nie vrywillig die grondverlaat het nie of historiese verbindtenis met die grond het ondere dat hulle hul eie eiendomme, vee en besittings verloor het, oorweeg sal word as begunstigdes van die grondeis en dan goedgekeur en aanvaar as lede van die Koegas Gemeenskaplike Eiendomsverening.
Die vergaderings was dit eens dat die 667 lys soos ge identifiseer deur die Kommissie werp word en dat die komitee verkies in 2008 as te ware geen regsbevoegdheid gehad het om namens die lys te praat nie en die eiser ondersteun met sy mosie dat hy nie die lys aanvaar het nie en dat die Kommissie doelbewus hom mislei het om 667 huishoudings te identifiseer.
Die aangeleentheid kan ook in `n hof bewys word dat amptenare van die Kommissie eindelik die Huis van die Griekwas van Griekwaland Wes bedreig het en sodoende bedrog gepleeg het om die 667 lys aan die Huis van die Griekwas van Griekwaland Wes Koegas grondeis te verbind.
Verder is daar ooreengekom dat ontwikkeling spoedig moontlik moet begin sodat die grond benut kan en moet word.

NOTIFICATION OF THE NEW KOEGAS CPA EXECUTIVE COMMITTEE AND A COPY OF THE SIGNED AMENDED AND ADOPTED KOEGAS CPA CONSTITUTION

The Koegas Communal Property Association Annual General Meeting was held on the 08 October 2011 in Kimberley at the Christian Assemblies Homevale Drop Inn Centre where the members as been approved and accepted as valid beneficiaries of the Koegas land claim as been originally lodged and claimed for by Mr Barend C van Staden (now van Wyk), id no.: 630801 5193 080 on behalf of the House of the Griquas of Griqualand West for the Griqua, Korana and San communities by the Koegas Power of Attorney Committee has resolved to elect the following members as the Koegas Communal Property Association as the executive committee;

  1. Mr Barend Christoffel van Wyk – Chairperson
  2. Mr Jakobus Zaal – Vice Chairperson
  3. Mr Ockert van Staden – Secretary
  4. Mr Gert Plaatjies – Vice Secretary
  5. Ms Viona Rolene van Staden – Treasurer
  6. Mr Willem Tieties – Additional Member
  7. Ms Magrieta Matjan – Additional Member
  8. Ms Gerline Theys – Additional Member
  9. Mr Cyril Oor – Additional Member
  10. Mr Jacobus Visagie – Additional Member

 

The members have further unanimously resolved to adopt the amended the Koegas Communal Property Association Constitution.